HELENA HETTEMA VIER DIE VRYSTELLING VAN “21 PLUS (2017)” BY PRETORIA SE ATTERBURY

HELENA HETTEMA VIER DIE VRYSTELLING VAN “21 PLUS (2017)” BY PRETORIA SE ATTERBURY

Gevierde kabaretkunstenaar, sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Helena Hettema stel haar nuwe CD vry, “ 21 plus (2017)”, op 16 September vanjaar in die Atterburyteater.

Hierdie optrede vier 22 jaar sedert haar eerste CD “Fool’s Gold” vrygestel is deur die destydse JNS en met lof ontvang is. Die titelsnit stel haar destydse groep “Golden Fleece” ten toon met Alwyn van Heerden (klavier) Lindsay Liebenberg (baskitaar), Hennie van Jaarsveld (akoestiese kitaar) en Paul Greyling (dromme)...

Read More