Monthly Archives July 2018

HELENA VIER SANGLOOPBAAN VAN 21 JAAR + NA AARDKLOP 2018

HELENA VIER SANGLOOPBAAN VAN 21 JAAR + NA AARDKLOP 2018

Gevierde kabaretkunstenaar, sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Helena Hettema bring haar jongste album, “Helena Hettema 21 +” na Aardklop op 2 en 3 Oktober 2018 in die Elgrohotelsaal. Die CD is verlede jaar vrygestel in die Atterburyteater in Pretoria.

Kaartjies: R140 – Ticketpro

Hierdie optrede vier 23 jaar sedert Helena se eerste CD “Fool’s Gold” vrygestel is deur die destydse JNS en met lof ontvang is. Die titelsnit stel haar destydse groep “Golden Fleece” ten toon oorspronklik met Alwyn van Heerden (klavier) Lindsay Liebenberg (baskitaar), Hennie van Jaarsveld (akoestiese kitaar) en Paul Greyling (dromme)...

Read More