Daily Archives December 8, 2017

Maroela Media

Helena Hettema word deur aanhangers beskryf as ʼn musikale enigma, en haar 13de album, 21 Plus: 2017, doen dié beskrywing gestand. Dié album, wat uit Engelse en Afrikaanse snitte bestaan, is onlangs uitgereik. 21 Plus: 2017 is ʼn viering van my 22 jaar in die musiekbedryf,” vertel Hettema. “Saam met die album kom ʼn boekie van 24 bladsye en dit bevat ook die lirieke van die liedjies en foto’s van optredes. Ek wil hê die luisteraars moet op ʼn reis deur die jare saam met my gaan en ek dink hulle sal dit geniet om deur die boekie te blaai…. Read the entire article on Maroela Media

Read More