Monthly Archives May 2019

What’s hot & happening!

Read More

Innibos Boeke-crawl

Met Elsabé Daneel, Wilken Calitz, Riana Scheepers, Helena Hettema, Waldimar Schultz en Ira Blankenberg
Datum en tyd: Do 27 Junie 14:00, 16:00 en 18:00
Plek: Kaapsehoop
Tydsduur: 240 minute
Gradering: Volwassenes
Prys: R302 (ligte verversings en drinkgoed ingesluit)
Busse vertrek vanaf NG Kerk Westergloed se parkeerterrein, Koraalboomstr. 36.
Produksie ondersteun deur Bohemian Groove Cafè, Silver Mist-gastehuis en en Van Loveren-wyne

Die trefkrag van die digterlike woord gee by vanjaar se immer gewilde Innibos Boeke-crawl die toon aan. Ons toer weer agter woord en musiek aan na Kaapsehoop, die klein bergdorp met sy eiesoortige atmosfeer.

Die eerste stop is by Bohemian Groove Cafè waar aktrise en woordkunstenaar Elsabé Daneel kragte saamsnoer met musikant Wilken Calitz, bekend vir sy fil...

Read More